Pages Navigation Menu

jou migrasie-inspirasie

Loading Events
Find Events

Event Views Navigation

Past Events

Events List Navigation

February 2014

Vier die liefde met Merise (Perth)

February 14, 2014 @ 10:30 am - 1:00 pm
Baby Mammoth, 2/305 William Street
Northbridge, WA Australia
+ Google Map
$30

Vier die liefde met Merise

Find out more »

Merise middagete in Karratha

February 22, 2014 @ 1:00 pm - 3:00 pm
Onyx Cafe, Dampier Hwy
Karratha, WA 6173 Australia
+ Google Map
$25

As jy naby Karratha woon kom kuier gerus saam met Merise. Kom ontmoet die redaktrise, Suzette, maak nuwe virende en ontspan! Kaartjies is hier te koop: http://www.merisemag.com/eng/event/merise-lunch-in-karratha/

Find out more »
March 2014

Vintage & chocolate in Mandurah

March 3, 2014 @ 10:30 am - 1:00 pm
San Churro, 73 Mandurah Terrace
Mandurah, WA Australia
+ Google Map

Kom kuier saam met en geniet  'n oggend vol pret, sjokolade, vriende en lag in Mandurah, Perth! Koop jou kaartjies hier: http://www.merisemag.com/eng/event/vintage-chocolate-in-mandurah/

Find out more »
November 2014

Kerssangdiens in Mackay!

November 29, 2014 @ 6:00 pm - 8:00 pm
Northside Uniting church, h/v Fleurs en Bedford road, Andergrove
Mackay, WA Australia
+ Google Map

Kom geniet `n aand met tydlose kersliedere! Waar: Northside Uniting church h/v Fleurs en Bedford road, Andergrove Wanneer: Saterdag, 29 November om 6-uur Kontak: Dolla Marneweck 0432 944 068 trident.realtors@hotmail.com Dogtertjies trek aan soos engeltjies en seuntjies soos herders. Kom geniet die aand saam met ons! Almal welkom! Bring ‘n bordjie eetgoed saam! Glow sticks te koop vir $2-00 elk. Opbrengs gaan vir ‘n goeie doel

Find out more »

Kerssangdiens in Perth, Sondag die 30ste November

November 30, 2014 @ 8:30 am - 10:00 am
Uniting Church in the City, Level 1, 97 William Street
Perth, Australia
+ Google Map

Kom deel in die ervaring van Kerslofprysing-en aanbiddingsliedere. Dit gaan iets heel besonders wees. Daar gaan ondere andere Somerskersfees op 'n trekklavier gespeel word wat 'n egte bosveld en Afrika ervaring van kersfees sal skep - in die hart van Perth! Die tema is: "En waar is die vrede van die engelelied?" Bring asseblief soveel moontlik van julle Afrikaanssprekende vriende saam en kom ons laat die dak lig as ons lekker gaan saamsing en die fees van ons Koning se…

Find out more »
+ Export Events