Pages Navigation Menu

jou migrasie-inspirasie

WANNEER JOU KINDERS DIE HUIS VERLAAT . . .

Posted by on Dec 6, 2017 in home page slider, Migreer | 0 comments

deur TANIA STEYN Ons 19-jarige seun het onlangs die huis verlaat om sy lewenslange droom van ‘n loopbaan in die weermag te verwesenlik....

Read More

HELP JOU OUERS OM IN AUSTRALIË OF NIEU-SEELAND TE WOON

Posted by on Nov 2, 2017 in home page slider, Migreer | 0 comments

deur SUZETTE VAN DER HEIJDEN Een van die moeilikste aspekte van emigrasie is om ouers agter te laat, veral wanneer hulle gevorderd in jare...

Read More

OU GUNSTELINGE EN NUWE TREFFER-REEKSE IN OKTOBER OP SHOWMAX

Posted by on Oct 5, 2017 in home page slider, Leefstyl, Migreer | 0 comments

Hierdie Oktober is daar elke week kraakvars nuwe programme op Showmax – van nuwe episodes van ou gunstelinge soos Boer soek ’n vrou en...

Read More

Toer na Suid-Afrika oor Australiese visums in Augustus 2017

Posted by on Jul 14, 2017 in home page slider, Migreer | 0 comments

“Sedert die veranderings aan visa-vereistes wat op 1 Julie aangebring is, word ons oorval met oproepe uit Suid-Afrika oor verskillende...

Read More

Die 457 visum is tot niet gemaak!

Posted by on Apr 18, 2017 in home page slider, Migreer | 0 comments

Mnr Malcolm Turnbull, die eerste minister van Australië, het vandag aangekondig dat die tydelike 457-werkvisum tot niet gemaak is omdat...

Read More

Australiese migrasie – stuur vir ons die jeug!

Posted by on Mar 6, 2017 in home page slider, Migreer | 0 comments

Die natuurlike bevolkingsaanwas van Australië is laag en stabiel, en as die huidige netto oorsese migrasie volgehou word, sal migrante van...

Read More

MEERVOUDIGE BURGERSKAP – Wat jy moet weet

Posted by on Apr 30, 2016 in home page slider, Migreer | 1 comment

Globalisering het tot gevolg dat mense meer migreer en ook meer gereeld vir meervoudige burgerskappe in aanmerking kom. Sommige lande –...

Read More

Afgedank met ‘n 457-visum

Posted by on May 25, 2015 in home page slider, Migreer | 0 comments

Deur Sue Stanhope en Steven O’Neil Om in Australië afgedank te word as jy met ‘n 457-visum in die land toegelaat is, is sekerlik een van...

Read More

Die emosionele wipwa-rit van migrasie

Posted by on Apr 30, 2015 in home page slider, Migreer | 0 comments

deur Madelet du Plessis Migrasie is nie vir sissies nie. Enigiemand wat sy geboorteland om watter rede ook al verlaat om permanent in ‘n...

Read More

Belastingvrystelling van buitelandse pensioene wat Suid-Afrikaanse burgers ontvang

Posted by on Feb 18, 2015 in home page slider, Migreer | 0 comments

Die afgelope paar jaar was daar onsekerheid oor die omstandighede van Suid-Afrikaanse burgers wat pensioenbetalings ontvang vir dienste...

Read More