Pages Navigation Menu

jou migrasie-inspirasie

Carte Blanche – Week van 12 Feb

Posted by on Feb 14, 2018 in home page slider, Merise Nuus | 0 comments

Die Carte Blanche span vlek die probleme by CemAir oop, die plaaslike lugredery wat verlede week moes ophou vlieg, en stel dieper...

Read More

Die Radio Raps Show on Showmax

Posted by on Jan 19, 2018 in home page slider, Merise Nuus | 0 comments

Jonathan van die Oos-Rand neem reeds vir jare die internet op horings met sy maltrap webreeks Radio Raps, maar nou staan hy ook gereed om...

Read More

Skrapping van belastingvrystelling op buitelandse inkomste – hoe raak dit jou?

Posted by on Dec 12, 2017 in home page slider, Merise Nuus | 2 comments

Suid-Afrikaners wat in die buiteland op langtermynkontrakte werk se gunstige belastingbedeling kan tot ’n einde kom. Nasionale Tesourie...

Read More

IS JY ‘N SUID-AFRIKANER WAT NOU IN AUSTRALIË WOON?

Posted by on Dec 7, 2017 in home page slider, Merise Nuus | 0 comments

deur GILLIAN NATHAN Ek besef nou, nadat ek vyf jaar gelede uit Suid-Afrika na Australië verhuis het, dat om alles wat bekend is agter te...

Read More

DIT IS NOOIT TE LAAT OM ‘N VERSKIL TE MAAK NIE

Posted by on Nov 7, 2017 in home page slider, Merise Nuus | 1 comment

‘n Oplettende en sorgsame geneesheer in die Outback van Queensland het nie net die lewe van een van sy pasiënte verleng nie, maar ook...

Read More

Sikloon Debbie is op pad na ons huis! Amanda Grobbelaar van Mackay vertel van hulle belewenis:

Posted by on Mar 28, 2017 in home page slider, Merise Nuus | 0 comments

Hoe is dit om te weet dat ‘n vernietigende sikloon op pad is na jou huis? Volgens die weerburo kan stormsterkte winde van 185 kilometer...

Read More

Ek het dit vir my oom gedoen . . .

Posted by on Mar 4, 2017 in home page slider, Merise Nuus | 0 comments

Talle Suid-Afrikaners het onlangs saamgetreur oor die heengaan van een van die land se grootste rugbyspelers, die voormalige...

Read More

Reis is meer as ’n kiekie

Posted by on Feb 4, 2017 in home page slider, Merise Nuus | 0 comments

deur Tinus van Staden Reis gaan oor meer as net ikoniese landmerke, mu­seums en standbeelde. Hoewel dit ’n groot deel van die ervaring...

Read More

Donkerland op ShowMax

Posted by on Dec 4, 2016 in home page slider, Merise Nuus | 0 comments

Pieter de Witt is keelvol vir die Engelse met al hulle reëls en regulasies. Verbeel jou . . . ewe skielik moet jou naam op jou ossewa...

Read More

Da vat hy op ShowMax!

Posted by on Nov 18, 2016 in home page slider, Merise Nuus | 0 comments

Die Oosrand is groot op YouTube te danke aan Jonathan van Radio Raps. Dié kêrel is mos nie op sy bek geval nie en sy praktiese raad wat...

Read More