Pages Navigation Menu

jou migrasie-inspirasie

Afrikaanse kerkdienste

Stuur asb ‘n e-pos na info@merisemedia.com.au om inligting op te dateer.

AUSTRALIë (Alfabeties volgens staat)

QUEENSLAND

BRISBANE

  1. Mansfield Christian Reformed Church
    Elke Sondag om 5nm
    Adres: Hoek van Ham en Wishart Road, Wishart
    Leraar: Dr. Johann Eloff  (0405364361; johann@mansfield-crc.comwww.mansfield-crc.com)

VICTORIA

  1. Langwarrin
    Christian Reformed Church
    Afrikaanse diens elke tweede Sondag van die maand om 18:00
    Adres: h\v Cranbourne & Warrandyte roads of 10 Warrandyte, Langwarrin. My telefoon is +61 (0) 3 9775 5550.
    Leraar: Ds Lourens Nel (lnel@crca.org.au) (http://dev.lcrc.org.au/index.php/afrikaanse-dienste)
  2. Wonga Park
    Wonga Park Christian Reformed Church
    Elke 3de Sondagaand van die maand (geen dienste Desember en Januarie nie) om 18:00
    Adres: Hoek van Yarra en Gatters Rd, Wonga Park. (Melway Ref: 36 G6)
    Kontakpersone: Johann Schachtner – johanns1964@gmail.com – 0402277585
                                           Anli Roelofse – anli.roelofse@gmail.com – 0427807886

SUID-AUSTRALIë

  1. Campbelltown Christian Reformed Church
    Elke 4e Sondag van die maand
    Adres: 55 Hill St, Campbelltown SA 5074
    Kontakpersoon: Jannie Oosthuizen jannieo01@bigpond.com
  2. OASIS SA Church
    Afrikaanse Kerkdienste elke tweede Sondag
    Adress: 137 Pimpala Road, Woodcroft
    Kontak: Ds Gerhard Kock 041 4257282; oasischurchsa@gmail.com

WES-AUSTRALIë

  1. BUNBURY
    Bunbury Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australië:
    Bunbury Geka se Afrikaanse eredienste elke Sondag tesame met Bybelonderrig ná die diens, vind plaas in die R & SL Saal, 19 Spencer str, Bunbury. Die diens begin elke Sondag om 09:00.
    Leraar: Ds Gawie Cloete tel 08 97951125 of 0420481965 of leraarbunbury@dodo.com.au
    Busselton Bedieningspunt: Afrikaanse diens een keer per maand (elke keer laaste Sondag van die maand) in die BUSSELTON BAPTIST CHURCH (Queen Elizabeth Ave & Recreation Ln) om 6 nm.
  2. GERALDTON
    Geraldton Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australië
    Elke Sondag om 09:00 vind daar ‘n erediens plaas in die Sewende Dag Adventiste Kerkgebou te 8 Milford street.
    Leraar:  Dr Tienie Bekker: Mobile 0458976007 of leraar@bigpond.com
  3. PERTH (NOORD)
    Clarkson Gereformeerde Evangeliese Kerk
    Elke Sondag om 09:30 (behalwe in North Beach waar dit 09:00 is) met kategese daarna,
    Clarkson Bedieningspunt: in die SewendeDag Adventiste kerkgebou Clarkson op die hoek van Marmion Ave en Renshaw Blvrd.
    Ellenbrook Bedieningspunt: In die skoolsaal van Ellenbrook Christian College te 5 Santona Blvd, Ellenbrook.
    North Beach Bedieningspunt: om 09:00 in die Sewende Dag Adventiste kerkgebou te Wendling rd, North Beach
    Leraars: Ds James Walters tel 08 94086913 of 0424824897 of ds.james@parc.org.au en ds Manie Strydom tel 08 94086092 of 0487768936 of ds.manie@parc.org.au Meer inligting by www.parc.org.au
  4. PERTH (SUID)
    Deo Gloria Gereformeerde Evangeliese Kerk se eredienste in Afrikaans is elke Sondagoggend om 09:00 met kategese daarna.
    Leeming Kampus: John Connell Hall, 11 Dimond Court, Leeming
    Rockingham Kampus: Secret Harbour Community Centre, 2 Oasis Drive, Secret Harbour.Leraars: Ds Gerhard Bredenkamp tel 08 62538129 of 0450467552 of ds.gerhard@deogloria.org.au en Ds. Peet Grobbelaar Mobile: 0415680930 E-pos: ds.peet@deogloria.org.au
    Meer inligting by www.deogloria.org.au
  5. PERTH (MIDDESTAD)
    Uniting Church in the City 
    hou maandeliks Afrikaanse eredienste by

    72 St Georges Terrace. Kontak Leandri by Kerkindiestad@ucic.org.au vir meer inligting.

NIEU-SEELAND

  1. AUCKLAND
    Feesdienste van Doxa Deo Auckland
    Elke Sondag om 09:00 vm
    Adres: AUT se A A-gebou te 90 Akoranga Drive, Northcote, gehou.
    Tydens die oggenddiens word die kinders ook bedien op hulle vlak. Jongmense en tieners kom Woensdae om 7:00 nm byeen by die Presbiteriaanse kerk te 539 Albany Highway, North Shore. Besoek gerus ons webblad www.doxadeo.co.nz vir meer besonderhede oor wat die gemeente bied. Rig navrae aan Marinda by marinda@doxadeo.co.nz of skakel Karel Botha by 022 601 3397 of 09 414 1181
  2. ASHBURTON
    Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland
    Elke derde Sondag van die maand om 3:00 nm
    Adres: Evangelical Presbyterian Church, 63 Princess Street, Ashburton.
    Leraar: ds Andre Strauss van Christchurch.
    Elke alternatiewe Sondag word die diens gelei deur Willem Ferreira. Na die diens word saamgekuier oor ‘n koppie koffie/tee.
    Skakel ds Andre Strauss by 021 134 4383 of anly58@gmail.com of Willem Ferreira by 027 766 3890, 03 327 3326 of willem7ferreira@gmail.com vir meer inligting.
  3. CHRISTCHURCH
    Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland
    Elke Sondag om 9:30 vm.
    Adres: Sewendedagse Adventiste Kerk op die hoek van Breens Road en Bonita Place.
    Leraar: ds Andre Strauss. (021 134 4384; e-pos: anly58@gmail.com)
  4. GREYMOUTH:
    Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland
    Elke laaste Sondag van die maand om 5:00 nm
    Adres: Baptiste Kerk, 76 High Street Greymouth.
    Leraar: ds Andrè Strauss  (021 134 4384; e-pos: anly58@gmail.com)
  5. HAMILTON
    Afrikaanse Christen Kerk van NS
    Elke Sondag om 9:00 vm
    Adres: Auditorium van die St Paul’s Methodist Church 62 London Steet, Hamilton (agter die kerkgebou; parkering en ingang vanaf Harwood Street). ‘n Volledige geloofsonderrig-program word aangebied vir kinders, voorskools tot belydenisklas
    Leraar: ds Johan Hendricks (07 855 3329 of johan@ackhamilton.co.nz)
  6. HAWKES BAY
    Hervormde Kerk, gewyde eredienste – CLIVE
    Eredienste om 6 nm
    Adres: St Francis Parish, Ferry Road, Clive. Gewyde Afrikaanse eredienste en lekker kuier na die tyd. Kategese/Sondagskool na afloop van die erediens. DVD-dienste uit die Hervormde Kerk, Warmbad gelei deur Ds C Liebenberg word gespeel.
    Skakel Hennie Strijdom by 027 510 7550 of e-pos na hennie@frupak.co.nz vir meer inligting.
  7. HOWICK-gemeente in AUCKLAND: Afrikaanse Christen Kerk van NS
    Elke Sondag om 9:30 vm
    Ades: skoolsaal van Lady Star of the Sea Skool, 19 Stellamaris Way, North Park, Howick.
    Leraar: ds Freek Terblanché (09 550 6450 en 021 756 077 of per e-pos by leraar@ackhowick.co.nz)
    Besoek gerus die webblad www.ackhowick.co.nz vir meer inligting.
  8. NAPIER
    Hawkes Bay-gemeente van die ACK van NS
    Elke Sondag om 10:00 vm gedurende die winter en 8:50 vm gedurende die somer.
    Adres: EIT (Eastern Institute of Technology) Campus, Lecture Theater 1, Gloucester Sreet, Taradale, Napier.
    Ons kinderbediening (5-12 jaar) vind gedurende die erediens plaas. Ons het ook ‘n jeugbediening vir hoërskooljeug (13-17 jaar) wat Sondagoggende direk na die erediens om 10:00 vm plaasvind.
    Leraar: Ds Derik Kotze (06 929 0154 / 021 242 2025 of derik@ackhawkesbay.co.nz)
  9. NORTH SHORE (AUCKLAND-gemeente)
    Afrikaanse Christen Kerk van NS
    Tyd: 10:00 vm
    Adres: Rothesay Bay Ratepayers Association se saal op die hoek van Beulah Avenue en Rothesay Bay Road. (1 Beaulah Avenue).
    Kategese vind na die erediens plaas vir alle ouderdomme.
    Leraar: Ds Tinus Riekert. Sy e-posadres is leraar@ackauckland.co.nz en sy telefoonnommer is 09 476 9965.
    Besoek gerus die gemeente se webblad www.ackauckland.co.nz vir meer inligting.
  10. NORTH SHORE (NORTH SHORE-gemeente)
    Afrikaanse Christen Kerk van NS
    Elke Sondag om 09:30 vm
    Adres: Seventh-Day Adventist Church te 40 Bronzewing Terrace, Unsworth Heights.
    Besoek www.acknorthshore.co.nz
  11. PAKURANGA – Auckland Afrikaans Community Church
    Elke Sondag in Studio 4 om 10:00 vm.
    Adres: TE TUHI CENTRE for the ARTS, 13 Reeves Rd, Pakuranga.
    Dienste word gelei deur Louis Fourie. Almal baie welkom.Vir verdere inligting skakel:Louis Fourie 021 0272 6270 of e-pos na louis.aacc@gmail.com
  12. PUKEKOHE: Afrikaanse Christenkerk van Nieu Seeland
    Elke Sondagaand om 6nm in die winter (tans die begintyd) en 7 nm in die somer.
    Adres: Wesley Methodist Church, h/v Queen & Wesley Street, Pukekohe.
    Leraar: ds Freek Terblanché (09 550 6450; 021 756 077; e-pos by leraar@ackhowick.co.nz; www.ackhowick.co.nz)
  13. ROTORUA: Afrikaanse Christen Kerk van NS (ROTORUA-gemeente)
    Elke Sondag om 6:00 nm (Somertyd) en 5:00 nm (Wintertyd)
    Adres:  Seventh-Day Adventist Church, 311 Fenton straat, Rotorua.
    Leraar: Ds. Riaan Rossouw  (07 345 7958 (h) of 027 566 5458 (s); e-pos: kerk@ackrotorua.co.nz )
  14. TARANAKI
    Elke Sondag om 10vm, elke 1ste, 3de en 5de Sondag van die maand
    Adres: New Plymouth in die Citizen’s Advice Bureau saal langs die YMCA, verste punt van parkeerarea oorkant die District Council gebou in Leach Street.
    Elke 2de & 4de Sondag
    Adres: kerkie op die terrein van die Taranaki Pioneer Village, net suid van Stratford op SH3.
    Navrae kan gerig word aan Francois Bredenkamp by 06 759 6951 (h) of 021 147 3674.
  15. TAUPO
    Kerkdienste is om 7:00 nm elke 2de maand, elke 4de Donderdag van die maand.
    Adres: die St Paul’s Union kerk, h/v Rifle Range en Tamamutu Street
    Leraar: Dr Jaco Reyneke.
    Vir meer inligting komtak Retha Janse Van Rensburg by rethajanse@hotmail.com.
  16. TAURANGA
    Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland
    Elke Sondag Wintertyd 5:00 nm en Somertyd 6:00 nm
    Adres: St Enoch’s Presbiteriaanse Kerk te 134 Sixteenth Avenue.
    Leraar: Dr. Jaco Reyneke (07 574 3371 / 027 325 9003)
  17. TE AWAMUTU
    ‘n Bediening van die ACK, Hamilton
    Elke Sondag van die maand om 6:00 nm
    Adres: die Presbiteriaanse Kerk, Mutustraat, -Te Awamutu.
    Leraars: Sharlene Nel en Ds Johan Hendricks. Skakel Sharlene Nel by 07 870 4909 of sharlene_nel@yahoo.com vir meer inligting.
  18. WAIKATO DISTRIK: Afrikaanse Christen Kerk van NS, Hamilton
    Elke Sondag van die maand om 11:30 vm
    Adres: kerkie op die hoek van State Highway 27 en Diagonal Street. (Dit is ongeveer halfpad tussen Morrinsville (Tutuanui) en Matamata op State Highway 27.
    Leraar: Ds Johan Hendricks. (07 855 3329 of 021 233 1785 of johan@ackhamilton.co.nz)
  19. WELLINGTON
    Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland
    Elke Sondagoggend om 10:00 vm
    Adres: Plunketgebou, 19 Rotoiti Road, Johnsonville
    Elke 3e Sondag van die maand om 6:00 nm
    Adres: Waikanae Uniting Parish, Ngapaki Street, Waikanae
    Leraar: Ds Mariaan Schutte (021 0818 2629; 04 461 6344; e-pos schutte.sa@gmail.com)
  20. WELLINGTON
    His Family’-kerk
    Elke Sondag om 10 vm (tweetalige gesinsbyeenkomste)
    Adres: Amesbury skoolsaal, 48 Amesbury Drive, Churton Park, Wellington.
    Enige navrae kan aan Jaco Rheeder gerig word by jaco@hisfamilynz.org of by 04 23 23 624 / 027 236 5569.
  21. WHANGAREI
    Elke Sondagoggend om 9:30 vm
    Adres: Kamo War Memorial Hall, h/v Grant en Boswell Street, Kamo.
    Leraar: Dr Gert Volschenk (09 438 4455; 022 652 2044 (na-ure); e-pos gjvolschenk@clear.net.nz.

Afrikaanse preke op die INTERNET

Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland, Hamilton-gemeente
www.ackhamilton.co.nz 

Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland, Howick-gemeente
www.ackhowick.co.nz

Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland, Wellington-gemeente
www.ackwellington.co.nz